Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Ander
1 / 5
Premium

Mafutha Girl, Tuisgemaakte Chillie Crunch wat elke maaltyd ophef

Price on request

Category
Ander
Location
Mpumalanga
Published
3 hours ago

Contact supplier

083 375 5817
Ask about availability

Description

Mafutha Girl — “Mafutha” beteken vet in Zoeloe, en hier is ons nie bang vir vet nie; ons vier dit. Ons maak tuisgemaakte Chillie Crunch en beesvet (tallow) in klein hoeveelhede - net 12 bottels op ’n slag. Ons Chillie Crunch se bestanddele is rissies, knoffel, uie, geroosterde sesamsaad en nog ’n lekkerding of twee. Ge...

Similar produce

Price on request

Ask about availability