Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Gebak
1 / 5
Premium

Appellief Bakkery, Tuisgebakte suurdeegbrood en soet lekkernye met liefde

Price on request

Category
Gebak
Location
Meyerton
Published
15 hours ago

Contact supplier

061 011 3700
Ask about availability

Description

Appellief Bakkery het klein begin – hier in ons kombuis, met ’n bietjie van wat ons gehad het en ’n groot liefde vir bak. Wat as ’n eenvoudige passie begin het, het gegroei tot iets wat ons na aan die hart lê. Suurdeegbrood is ons passie, saam met koeke en koekies. By Appellief Bakkery glo ons daar is iets besonders aa...

Similar produce

Price on request

Ask about availability