Price on request
Elsies Kitchen is ’n familiebestuurde bakkery op ons plaas in Addo in die Oos-Kaap. Meer as 30 jaar gelede het Elsie Oxenham die onderneming begin - haar eerste bestelling was vir fudge, wat sy in ’n elektriese braaipan in haar plaaskombuis gemaak het. Vandag word die bakkery deur Ray, Elsie se seun, en sy vrou, Cather...
Price on request