Price on request
Ons is ’n familiebakkery in Polokwane met ’n groot liefde vir suurdeeg. Elke week bak ons vars suurdeegbrode, focaccia, ciabatta, croissants, rolletjies en soet bederfies – alles in klein hoeveelhede en met goeie bestanddele. Bestellings word elke week aanvaar, en van ons produkte is ook by plaaslike handelaars beskikb...
Price on request