Price on request
Oom Koos het op ‘n plaas in Namakwaland grootgeword. Stories vertel om die kampvuur en kosmaak is deel van sy menswees. Omdat hulle ver van alles af was, moes hulle van jongs af leer om alles self te doen. Hy het by sy pa geleer slag en vleis verwerk. By sy ma het hy geleer kos maak, bak en seep maak. Oom Koos is die ...
Price on request