Price on request
Gemaak van vleis-, bees-, lams- of varkvleis, asook ‘n hele paar vegetariese soorte. Sag binne en lekker krummelrig aan die buitekant. Dit neem so twee dae om te maak, want die roux moet lekker dik wees om sy mooi vorm te behou wanneer dit in ‘n kroketvorm gerol word. Diepgebraai in olie, en jy kan maar smul! Heerlik ...
Price on request