Price on request
Christine kom nie uit ’n bakkershuis nie, maar vandat sy ’n klein laerskooldogtertjie was, bak sy. Vandag is sy Stina, die KossieMossie-mamma, met Michael, Rian en Joey aan haar sy. Michael en Rian is op die outismespektrum en elkeen werk op sy eie manier: Michael knie brood in ’n familie-knie-emmer wat al vyf geslagte...
Price on request