Price on request
Platbakkies Tallow Treats is ’n klein familiebesigheid wat natuurlike produkte met suiwer, selfgeproduseerde talg as basis vervaardig. Ons reeks sluit gesigroom, lyfroom, genesende balsem, seep, deodorant en sonskerm in, asook praktiese produkte vir die huis en kombuis. Ons gebruik natuurlike bestanddele van hoë gehalt...
Price on request