Price on request
By Klein Plasie Produkte bring ons die smaak van die plaas tot by jou huis. Ons bied ’n verskeidenheid heerlike tuisgemaakte produkte wat met liefde en sorg voorberei word. Ons reeks sluit gebottelde lekkernye, gerieflike voormengsels vir brood en koekies, asook verfrissende tuisgemaakte gemmerbier in. Ons streef daarn...
Price on request