Price on request
Affiplaas bring die warmte en egtheid van die plaas na mense, waar ons ook al gaan. Ons spesialiseer in vars, tuisgemaakte plaasprodukte, heerlike kos en persoonlike spyseniering vir enige geleentheid. Van braaie, spitbraaie, ontbyte en ligte etes tot piekniekmandjies, nageregte, gebak en unieke plaasprodukte - ons doe...
Price on request