Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Lyfsorg
1 / 5
Premium

Little Tallow & Co, Natuurlike talgvelsorg van die plaas af

Price on request

Category
Lyfsorg
Location
Kokstad
Published
2 days ago

Contact supplier

073 917 2939 charnerobins27@icloud.com
Ask about availability

Description

Little Tallow & Co skep suiwer, natuurlike velsorgprodukte wat met liefde in ons kombuis op ’n plaas in Oos-Griekwaland gemaak word. Ons gebruik hoëgehaltebeesvet van grasgevoerde beeste, oftewel talg (tallow), as kernbestanddeel om jou vel diep te voed, te bevogtig en te beskerm. Ons balsems en salwe is vry van skadel...

Similar produce

Price on request

Ask about availability