Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Skaap
Premium

N’Rougas Farm - Holistiese lamproduksie en veldherlewing in Boesmanland

Price on request

Category
Skaap
Location
Northern Cape
Published
2 days ago

Contact supplier

082 735 3595info@nrougasfarm.co.za
Ask about availability

Description

N’Rougas Farm lê in die hart van Boesmanland, net suid van die Oranjerivier. Hier skitter die sterre helder, loop die skape vrylik rond en floreer ’n oorvloed inheemse, eetbare plante wat by die droë omgewing aangepas is. Die plaas het onlangs ’n nuwe reis begin. Ons is hier om die natuurlike waarde van die droë boerla...

Similar produce

Price on request

Ask about availability