Price on request
Ouma Breg se Boerseep word met liefde gemaak en geïnspireer deur die eenvoud en wysheid van ouma se dae. Ons bied ’n reeks handgemaakte produkte met heerlike geure, sagte versorging en ’n tikkie plaasnostalgie. Van geurige boerseep en lyfskroppe tot lyfsmeer, lipbalsem en huishoudelike produkte - daar is iets vir elke ...
Price on request