Price on request
By Fermentastic maak ons al ons produkte met die hand op die outydse manier – sonder preserveermiddels en heeltemal ongepasteuriseerd. Ons kweek die meeste van ons groente self en verbou dit sover moontlik organies; die res koop ons plaaslik. Ons topverkopers sluit ons outentieke Sauerkraut, Kimchi-Kraut en Curtido in,...
Price on request