Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Vrugte
1 / 5
Premium

Eden Dragonfruit - Vars draakvrugte en gewortelde plante van ’n familieplaas

Price on request

Category
Vrugte
Location
Albertinia
Published
6 days ago

Contact supplier

076 118 9854eden.homestead.sa@gmail.com
Ask about availability

Description

Eden Dragonfruit is ’n familiebestuurde draakvrugteplaas in Albertinia in die Wes-Kaap. Ons fokus op draakvrugte van hoë gehalte en ’n verskeidenheid kultivars, met besondere aandag aan smaak, vruggrootte en plaaslike toestande. Ons verwag ’n geskatte 2027-oes van ongeveer 2 tot 3 ton vars draakvrugte en is reeds op so...

Similar produce

Price on request

Ask about availability