Price on request
In 2021 het ons na die Klein Karoo verhuis en Deo Volente met ’n paar Saanen-melkbokke en ’n passie vir bokmelkprodukte begin. Ons maak gouda, chèvre, labneh, feta, mozzarella en jogurt, asook handgemaakte bokmelkseep. Ons knus Airbnb-verblyf bied gaste ’n besondere wegbreek waar plaaslewe, natuur en gasvryheid saamkom...
Price on request