Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Bees
1 / 4
Premium

Kairos, 100%-grasgevoerde beesvleis en natuurlike velsorg van ’n Vrystaatse familieplaas

Price on request

Category
Bees
Location
Kroonstad
Published
07 Sept 2026

Contact supplier

072 313 6786tallow@kairosregen.co.za
Ask about availability

Description

Kairos is ’n familieplaas in die Vrystaat waar ons herlewingslandbou toepas om gesonde grond, natuurlike weiding en uitsonderlike produkte te lewer. Onder die Kairos-vaandel bied ons 100%-grasgevoerde en grasafgeronde beesvleis, weidingslam en plaasprodukte deur Kairos Butchery & Deli, asook natuurlike velsorgprodukte ...

Similar produce

Price on request

Ask about availability