Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Gebak
1 / 5
Premium

Plaasvars, lekker plaasprodukte met liefde gemaak

Price on request

Category
Gebak
Location
Fauresmith
Published
04 Sept 2026

Contact supplier

060 853 9402melinda.f215@gmail.com
Ask about availability

Description

Plaasvars is meer as net ’n naam — dit is ’n droom wat op die plaas begin het. Ons liefde vir die kombuis het ons geïnspireer om van ons plaaslewe ’n klein besigheid te maak. Wat begin het as ’n passie vir lekker kos en kosmaak, het gegroei tot ’n verskeidenheid produkte: beskuit, kruiesout, braairub, kerrie-uie-relish...

Similar produce

Price on request

Ask about availability