Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Klerasie
1 / 5
Premium

Barnard Mohair, Luukse, handvervaardigde sybokhaarprodukte

Price on request

Category
Klerasie
Location
Alicedale
Published
02 Sept 2026

Contact supplier

073 039 2013info@barnardmohair.com
Ask about availability

Description

Ons is ’n familiebesigheid van die tweede generasie wat sedert 1967 hoëgehalte-sybokhaarprodukte in Alicedale handvervaardig. Die bokhaar word plaaslik van angorabokboerderye in die Oos-Kaap verkry, en ons gebruik deurgaans omgewingsvriendelike produksiemetodes. Ons reeks sluit reis- en bedkomberse, tuniek- en talisman...

Similar produce

Price on request

Ask about availability