Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Farm produce
  3. Bees
1 / 5
Premium

Saxon Beef, hormoonvrye beesvleis van ons familieplaas tot by jou voordeur

Price on request

Category
Bees
Location
Ficksburg
Published
27 Aug 2026

Contact supplier

073 037 5769saxoncattle@gmail.com
Ask about availability

Description

Saxon Beef bied hormoonvrye beesvleis van ons familieplaas, Saxon Park naby Ficksburg. Ons boer sedert 1876 met beeste, en vandag dra Friedl en Lindie von Maltitz dié nalatenskap voort. Ons beeste word 100% op die veld grootgemaak en verantwoordelik bestuur. Elke dier word op ons plaas gebore, grootgemaak en uitgegroei...

Similar produce

Price on request

Ask about availability