Price on request
Ons soek ʼn jong, energieke plaasbestuurder vir Northam in Limpopo – iemand met ʼn passie vir landbou en praktiese ondervinding. Sober gewoontes, eerlikheid en verifieerbare verwysings is noodsaaklik. Pligte sluit daaglikse bestuur en administrasie, instandhouding van trekkers, masjinerie en infrastruktuur, wildbestuur...
Price on request