R 70
Anjoli is ’n klein, plaaslike shortbread besigheid wat uit liefde vir bak en ’n droom om iets eie op te bou, ontstaan het. Ons handgemaakte shortbread word met sorg en die beste bestanddele gebak, met geure soos gewone, cranberry, pecan en ’n unieke tiemie, paprika-en-biltong variasie.
R 70