Price on request
Plaasbrak, ’n klein onderneming in Centurion, Pretoria, maak trots Suid-Afrikaanse hondebeddens, wat onpretensieus en omgewingsvriendelik is, met die hand. Ons gebruik sterk, duursame koffiesakke wat herinner aan die ou streep- en goiingsakke wat boere deur die jare in die oestyd gebruik het. Dus het elke bed sy eie ka...
Price on request