Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Te Koop
1 / 2
Premium

Turksvysaadolie uit die Vaalhartsvallei - natuurlike olie van ’n familieplaas

Price on request

Category
Te Koop
Location
Reivilo
Published
3 hours ago

Contact seller

079 878 6952
WhatsApp seller

Description

In die Vaalhartsvallei boer oom Mike Horn, ’n tweedegenerasieboer op ’n plaas wat sy pa ná die Tweede Wêreldoorlog as deel van ’n skema vir terugkerende soldate ontvang het. Die plaas is in die pekanneutwêreld, maar oom Mike het ’n gedeelte daarvan in ’n turksvyboord omskep om kosbare turksvysaadolie te produseer. Hy o...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller