Price on request
Krulkop is ’n klerereeks vir dogtertjies wat ontstaan het uit ’n liefde vir skep en hekel. My ma het my op driejarige ouderdom leer hekel, en vandag kombineer ek die nostalgie van hekel met ’n moderne kinkel om die mooiste dogtertjierokkies en dooprokkies te maak. My motto is dat my rokkies dogtertjies steeds soos dogt...
Price on request