Price on request
Ons spesialiseer in borduurwerk op leer en vervaardig ’n reeks produkte van leer en diervelle. Ons primêre besigheid is borduurwerk op allerhande produkte, soos leer, klere en hoede. Ons handwerk sluit kussings, matte van diervelle, voetbankies en tafellopers in. Ons maak ook verpersoonlike produkte vir korporatiewe ge...
Price on request