Price on request
Ek is ’n professionele kunstenaar op ’n plaas in die Kalahari naby Kuruman. My kuns is speels en eiesoortig – elke stuk laat jou dink, bring vreugde of sit ’n glimlag op jou gesig. My boodskap is eenvoudig: Om anders te wees, is goed. Hoe meer jy uitstaan, hoe meer uniek word jy, en die oomblik wat jy begin blom in jou...
Price on request