Price on request
Ons spesialiseer in COIDA-administrasie en werksbeserings vir produsente regdeur Suid-Afrika. Ons bepaal of jou boerdery onder die korrekte subklas geregistreer is, registreer ʼn Compeasy-profiel vir dieselfde-dag beseringsrapportering, en help jou om mediese onkoste en lone aan beseerde werkers terug te eis. Met die n...
Price on request