Price on request
Ons is op soek na 'n ervare, praktise dieselwerktuigkundige om by ons plaas in Mosambiek aan te sluit. Die werk sluit in: onderhoud en herstel van trekkers, bulldozer, excavators en TLB's. Ons bied 'n mededingende salaris en verblyf op die plaas. 'n Skoon kriminele rekord word vereis. Aansoeke sluit 31 Oktober 2026
Price on request