Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Blomme
1 / 5
Premium

Mount Karmel Lavender - Volhoubare laventel vir jou plaas en tuin

Price on request

Category
Blomme
Location
Magaliesberg
Published
5 days ago

Contact seller

068 941 6259Admin@mountkarmel.co.za
WhatsApp seller

Description

Ons kweek sterk, gesonde laventelplante van verskeie variëteite aan die voet van die Magaliesberg, noord van Pretoria, waar volhoubare verbouing volgens die beginsels van bewaringslandbou die kern van ons boerdery vorm. Ons verskaf plante aan boere, kwekerye en die publiek, en ons plaaswinkel bied vars en gedroogde lav...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller