Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Te Koop
1 / 5
Premium

Uitsonderlike Landgoed in die Hart van die Oos-Vrystaat te koop

Price on request

Category
Te Koop
Location
R714
Published
1 weeks ago

Contact seller

0846084897capetowndentist@gmail.com
WhatsApp seller

Description

321,13 Hektaar | Net buite Bethlehem ’n Geleentheid om ’n besonderse stuk Vrystaatse geskiedenis en natuurskoon te bekom. Hierdie indrukwekkende 321,13 hektaar-landgoed, net buite Bethlehem geleë, bied ’n unieke kombinasie van landbou, luukse leefstyl, gevestigde infrastruktuur en uitstekende besigheidspotensiaal. ...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller