Price on request
Makoti Flower Works het drie jaar gelede ontstaan toe ons ná jare in die buiteland iets van ons eie op die plaas wou bou. Wat met snyblomme begin het, het uitgebrei tot blomme vir troues en ander funksies, en mettertyd het ’n liefde vir kweek ontwikkel. Ons het stelselmatig in kwekery-infrastruktuur belê en beskik nou ...
Price on request