Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Spuite
1 / 3
Premium

Paalspuit - behandel diere veilig en doeltreffend van ’n afstand af

Price on request

Category
Spuite
Location
Pretoria
Published
07 Sept 2026

Contact seller

082 337 9517blixemboerdery@gmail.com
WhatsApp seller

Description

Ons ontwerp en vervaardig die Paalspuit plaaslik vir praktiese gebruik op die plaas. Dit maak dit moontlik om diere van ’n veilige afstand af te behandel en is baie doeltreffend vir beeste én wild. Die Paalspuit is ideaal vir die toediening van inspuitings waar dit moeilik of onveilig is om die dier vas te keer. Die ko...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller