Price on request
LMI Scales verskaf ’n wye reeks skale vir die landbousektor: hang-, lewendehawe-, platform-, silo-, vendusie-, tapkar-, voermenger- en asskale, asook weegbrûe. Ons bied ook herstelwerk, diens en verifiëring van skale aan sodat jou weegtoerusting akkuraat bly. Kontak ons by 012 803 2805 (Gauteng) of 028 425 1463 (Kaap).
Price on request