Sun Trees-kwekery in Honingklip, Krugersdorp, verlang die dienste van ’n plaasvoorman. ’n Geldige rybewys is ’n vereiste, en jy moet vlot in Afrikaans en Engels wees. Kontakbare verwysings word ook vereis. Stuur jou CV per e-pos aan trees@sungardens.co.za.