Tunnella Tunnels vervaardig gegalvaniseerde en geverfde staaltonnels van B-graadstaal en rig dit op. Die tonnels is beskikbaar in 30 m × 10 m, met 200 mikron-plastiek, oprigting en toebehore by die prys ingesluit. Ons bou ook nethuise in enige grootte en verskaf verkoeling- en verhittingstelsels. Da...