Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Pale en Sparre
Premium

Plastic Droppers: AAA-graad-sparre in Pretoria

Price on request

Category
Pale en Sparre
Location
Pretoria
Published
03 Sept 2026

Contact seller

083 250 5363sakkie@plasticdroppers.co.za
WhatsApp seller

Description

Ons verskaf plastiekdroppers en pale van hoë gehalte wat spesiaal ontwerp is vir duursame, praktiese gebruik op die plaas. Ons produkte is nie elektries geleidend nie, vereis geen isolators nie en het ’n lewensduur van ongeveer 20 jaar. Lengtes kan volgens behoefte voorsien word, en pryse word per lopende meter bereken...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller