Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Wes-Kaap
Premium

50 ha-leefstylplaas naby Tesselaarsdal, selfonderhoudende plaaslewe in die Overberg

Price on request

Category
Wes-Kaap
Location
Tesselaarsdal
Published
02 Sept 2026

Contact seller

082 800 3878
WhatsApp seller

Description

Ons bied ’n 50 ha-leefstylplaas naby Tesselaarsdal in die Overberg, naby die Hemel-en-Aarde-vallei, te koop aan. Die eiendom beskik oor ’n gerestoureerde hoofwoning met vier slaapkamers, ’n ruim 12 m x 18 m-skuur, verskeie buitegeboue en planne vir verdere ontwikkeling. Dit is ingerig vir selfonderhoudende plaaslewe me...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller