Landboumark
HomeClassifiedsLivestock & Farm AuctionsFarm Produce
Landboumark

Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.

Platform

ClassifiedsAuctionsFarm Produce

Landbou.com

Jongste landbounuusWeerMarkte

Support

Help Centre / FAQsAbout UsContact

© 2026 Landboumark. All rights reserved.

Privacy PolicyTerms and Conditions
  1. Home
  2. Classifieds
  3. Vrystaat (Vakansie)
1 / 5
Premium

Saxon Park Farm Cottages, Outentieke gasvryheid met Oos-Vrystaatse sjarme

Price on request

Category
Vrystaat (Vakansie)
Location
Ficksburg
Published
27 Aug 2026

Contact seller

083 457 8278 lindievonmaltitz@gmail.com
WhatsApp seller

Description

Ontspan in die rustige Oos-Vrystaat. Saxon Park Farm Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op ons werkende plaas buite Ficksburg in die Vrystaat. Die verblyf is apart van die hoofhuis en bied slaapplek vir ses gaste in drie slaapkamers: die eerste met ’n koninggroottebed en ’n en suite-badkamer, die tweede met ’n du...

Similar listings

Price on request

WhatsApp seller