Laat die mark na jou toe kom. Op Landboumark, Landbouweekblad se digitale markplek, kan jy maklik koop en verkoop deur geklassifiseerde advertensies te plaas, jou veiling te bemark of selfs jou vars of handgemaakte, trots Suid-Afrikaanse plaasprodukte direk aan die publiek te verkoop. Alles op een plek, ontwerp om landbouhandel makliker en toegankliker te maak.