AgriBuddies® is ʼn Suid-Afrikaanse versnaperingshandelsmerk met ʼn missie: elke pakkie wat jou kliënte koop, steun gemeenskapsgedrewe veiligheidsnetwerke in landelike gebiede. Ons bied kleinhandelaars - padstalle, koöperasies, snoepies, geriefsinkopies en onafhanklike winkels - ʼn reeks bekostigbare...